Nuus 08:00
BULLETIN 6 Februarie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die IVP verwag van Ramaphosa om ‘n padkaart vir die land te verskaf# Die Rea Vaya-busdiens is terug op Johannesburg se paaie# En Argentinië sê hy gaan uit die Wêreldgesondheidsorganisasie onttrek # Die IVP sê president Cyril Ramaphosa moet ‘n omvattende uitleg gee […]