Nuus 09:00
BULLETIN 8 Februarie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Trump beveel die VSA om vlugtelinghervestiging van Suid-Afrikaners van Europese afkoms voorop te stel# Ramaphosa beklemtoon die belangrikheid van formele diplomasie te midde van spanning met Rwanda en Amerikaanse druk# En rugby: Die Stormers pak die Bulle sonder verskeie eerstekeuse-spelers # President Donald […]