Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 11 Februarie 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Raymond Parsons waarsku oor die ekonomiese uitwerking van die Amerikaanse spanning# Hamas vertraag die vrylating van Israelse gyselaars# En krieket: Die Proteas en Pakistan speel vir ‘n plek in die Drienasies-eindstryd teen Nieu-Seeland Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………