Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 12 Februarie 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging is bekommerd oor Amerikaanse befondsing# Die VF Plus beskuldig Andile Mngxitama van haatspraak# En Donald Trump onderteken ‘n uitvoerende bevel wat Elon Musk meer mag gee Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………