Eko-minuut 13:30
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 17 Februarie 1:30 nm Goeiemiddag. Hier is jou Eko-minuut: # Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê ontwrigtende reën sal tot Donderdag voortduur in die sentrale en oostelike dele van die land. Sowat 20 tot 50 millimeter reën word in provinsies soos Noordwes, Gauteng, die Vrystaat en Mpumalanga verwag. Weervoorspeller Lehlohonolo Thobela sê vogtige, tropiese lug […]