Nuus 06:00
BULLETIN 19 Februarie 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA sê hy is sterk gekant teen enige belastingverhogings# Die GOOD-party vra vir ‘n vangnet teen werkloosheid# En Hamas sal môre die liggame van vier gyselaars vrystel # Die DA sê hy is bekommerd oor berigte van belastingverhogings in die minister van […]