Nuus 14:00
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 19 Februarie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Dertien gesneuwelde Weermag-soldate sal met volle militêre eerbewys begrawe word# EU-lande stem saam oor nuwe sanksies teen Rusland# En, tennis: Wada ontken spesiale behandeling vir Jannik Sinner in sy opkikkersaak # Die Suid-Afrikaanse Weermag het bevestig 13 van die soldate wat in die […]