Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 6 Maart 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die ouditeur-generaal ondersoek die MK-party se klagtes oor die uitstel van die begroting# Die EFF beskuldig minister Mchunu dat hy Ramaphosa beskerm# En die VSA onderbreek die deel van intelligensie met Oekraïne Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………