EkoMinuut 13:30
BULLETIN 6 Maart 1:30 nm Goeiemiddag, hier is jou Eko-minuut: # Die Stad Tshwane se Noodbestuursdienste sê hulle monitor steeds weerstoestande. Dit volg nadat die Suid-Afrikaanse Weerdiens ‘n vlak-2-waarskuwing vir swaar donderstorms oor die grootste gedeelte van Gauteng vir vandag uitgereik het. Die EMS-woordvoerder, Lindsay Mnguni, sê die moontlikheid van reën in Tshwane is 60-persent, […]