Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 07 Maart 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig Suid-Afrika soek alternatiewe befondsing om ‘n klimaatfinansieringsgaping van 28-miljard-rand te vul nadat die VSA onttrek het aan die Billike Energie-oordragvennootskap met Brittanje, Frankryk, Duitsland en die EU. Dit spruit uit die VSA se groeiende antagonistiese houding teenoor groenenergie. # […]