Nuus 14:00
BULLETIN 7 Maart 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Beurtkrag keer terug# Oekraïne se president besoek Suid-Afrika volgende maand# En ‘n onontplofte bom uit die Tweede Wêreldoorlog bring treine tot stilstand op Frankryk se besigste stasie # Eskom het aangekondig fase 3-beurtkrag tree vanmiddag 2-uur in werking. Dit sal na verwagting tot […]