Nuus 11:00
BULLETIN 8 Maart 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Suid-Afrikaanse Energie-instituut sê Eskom se somervooruitsig is nie relevant nie# Die oorsake van Gene Hackman en sy vrou se dood is onthul# En tennis: Die topgekeurde Zverev is deur Griekspoor by Indian Wells uitgeskakel # ‘n Energiekenner aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Energie-ontwikkelingsinstituut, […]