Sportnuus 12:30
BULLETIN SPORTNUUS 10 Maart 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met sokker: Suid-Afrika het na die laaste ronde van die Afrikanasies-kampioenskap se kwalifiseringsronde deurgedring deur Egipte 3-1 te klop in die Suez Kanaal-stadion in Ismailia. Kaptein Neo Maema en Yandisa Mfolozi se doele en Siphelele Luthuli se […]