Nuus 13:00
BULLETIN 8 Maart 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Gesondheidsprodukte-owerheid waarsku dis onwettig om ongoedgekeurde middels in die mark te hê # Die Polisie-unie maan die tekort aan speurders veroorsaak meer onopgeloste sake # En rugby: Leeus-afrigter vra sy span om skerp te bly teen die Haaie in hulle VRK-botsing # Die Suid-Afrikaanse […]