Nuus 15:00
BULLETIN 7 Maart 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Beurtkrag keer die naweek terug # Oekraïne se president besoek Suid-Afrika volgende maand# En tennis: Beroepsvroue-spelers kwalifiseer nou vir betaalde kraamverlof # Eskom het aangekondig fase 3-beurtkrag is ingestel van 2-uur vanmiddag tot 5-uur Maandagoggend weens die verlies van twee-duisend-700 MegaWatt oor 14-uur. Dit […]