Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 10 Maart 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa sê Athol Fugard se lewe het ‘n onuitwisbare voetspoor gelaat# Adjunkminister Godlimpi wil ‘n breër begrotingsgesprek hê# Daar word gevra vir strenger regulasies vir gewapende privaat sekerheid# En die VSA word dopgehou vir ’n daling in burgerlike vryheid Bly ingeskakel op ………. […]