Nuus 15:00
BULLETIN 10 Maart 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Schreiber versoek die OVK om stemstelsels te belyn met Binnelandse Sake se nuwe digitale planne# Die DA eis duidelikheid oor die Gautengse Gesondheidsdepartement se regsbesparings van 7,1-miljard-rand# En Pierce Brosnan sê die nuwe James Bond moet beslis ‘n Brit wees # Die […]