Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 11 Maart 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa beantwoord vandag vrae in die Nasionale Vergadering# Die MK-party sê die regering hoef nie op ‘n BTW-verhoging staat te maak nie# En vandag, vyf jaar gelede, het die Wêreldgesondheidsorganisasie die Covid-19-pandemie aangekondig Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………