Nuus 15:00
BULLETIN 11 Maart 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Parlementêre komitee dring aan op deursigtigheid in gesprekke rakende die sluiting van ArcelorMittal se aanlegte# Die EFF sê nee vir ‘n BTW-verhoging# En Arabiese state veroordeel Israel se besluit om kragtoevoer na Gaza af te sny # Die Parlement se gekose komitee […]