Nuus 12:00
BULLETIN 12 Maart 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Absa se tussentydse uitvoerende hoof waarsku Suid-Afrika om spanning met Amerika te verlig# Duitse maatskappye is optimisties oor inkomstegroei in Suid-Afrika# En wêreldleiers verwelkom Oekraïne se aanvaarding van ‘n Amerikaanse voorstel vir ‘n skietstilstand met Rusland # Absa se tussentydse uitvoerende hoof, Charles […]