Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 13 Maart 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die MK-party en EFF verwerp die begroting# Minister Hlabisa sê daar is ‘n geleentheid vir verandering in plaaslike regering# En die Britse premier is teleurgesteld in Trump se wêreldwye tariewe Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………