Nuus 18:00
BULLETIN 13 Maart 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die SAOG beëindig sy militêre sending in die DRK# Die ANC wil die BTW-vrye mandjie vergroot om voedselonsekerheid te verlig# En ‘n biografiese rolprent oor Tiger Woods is onderweg # Die Suider-Afrika-Ontwikkelingsgemeenskap het besluit om sy militêre ontplooiing in die ooste van die […]