Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 14 Maart 05:30 Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa sê Suid-Afrika en die Europese Unie gaan hul ekonomiese bande versterk# Die DA beskuldig die ANC dat hy BTW gebruik om sy korrupsiekoste te dek# En Donald Trump dreig die Franse met ‘n 200-persent tarief op drankinvoere Bly ingeskakel op ………. […]