Nuus 11:00
BULLETIN 15 Maart 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Suid-Afrika bly toegewy aan die bou van ‘n wederkerige voordelige verhouding met die VSA na die uitsetting van ambassadeur Rasool# Minister Motshekga sê Denel sal steeds sy belegging verhoog in verdedigingsinfrastruktuur# En fietsry: Die uitmergelende Cape Epic begin die naweek # Die Presidensie […]