Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 17 Maart 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Adjunkpresident Mashatile is in Japan om bilaterale betrekkinge te herbevestig# Die DA eis ‘n dringende ondersoek na ‘n SAPD-tender# En 40 mense is in tornado’s en stofstorms in die VSA dood Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………