Nuus 07:00
BULLETIN 18 Maart 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Paul Mashatile sê Suid-Afrika hanteer die probleme by die land se hawens# Elektrisiteitskoste styg met Nersa se goedkeuring van Eskom se tariefverhoging# En krieket: Faf du Plessis is die Delhi Capitals se onderkaptein in die Indiese Premierliga # Adjunkpresident Paul Mashatile het uitvoerende […]