Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 27 Maart 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die EFF veroordeel die benoeming van Bozell as die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika# Die VN verwelkom Oekraïne en Rusland se Swartsee-ooreenkoms# En tennis: Iga Swiatek en Alexander Zverev word uitgeskakel by die Miami Ope Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………