Nuus 16:00
BULLETIN 26 Maart 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Meer as 40 politieke partye appelleer teen die OVK se kennisgewing oor deregistrasie # ‘n Voormalige SAL-raadslid beweer die aanklagte teen haar stel haar lewe in gevaar# En meer as 32-duisend hektaar grond in die Wes-Kaap is deur brande verwoes # Die Verkiesingskommissie het […]