Nuus 12:00
BULLETIN 27 Maart 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Trump bevestig Bozell as die nuwe Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika# Die verskuiwing van Taiwan se kantoor na Johannesburg word vertraag weens begrotingsprobleme# En ‘n, arbeidsprokureur vra die regering om meer in die staalbedryf te belê # Die Amerikaanse president, Donald Trump, het Brent […]