Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 15 April 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig Mediclinic het nie-noodsaaklike nuwe aanstellings gestaak en skeidingspakkette van nagenoeg twee-miljard-rand aangebied om voorsiening te maak vir die groep se beweging na kunsmatige intelligensie. Die bedryfshoof van die hospitaalgroep, Bertrand Levrat, sê die groep moet aan die voorpunt van veranderings […]