Goeie Nuus 14:00
BULLETIN 15 April 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: Bly ingeskakel vir meer nuus………………. # Die wêreldberoemde Sterkfontein-grotte in die Wieg van die Mensdom-wêrelderfenisterrein in Gauteng heropen vandag vir die publiek. Dit is in Julie 2022 gesluit ná swaar reën en oorstromings kommer oor mense se veiligheid laat ontstaan het. Die terrein het […]