Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 16 April 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Reserwebank het gewaarsku teen ‘n inkrimping van byna 0,7-persent in die bruto binnelandse produk indien die voorkeurhandelsooreenkoms met die VSA geskrap word te same met die instelling van tariewe. Die waarskuwing plaas groter druk op president Cyril Ramaphosa […]