# Die Stad Tshwane sê hulle sal hul swartlys-aansoek teen sakeman Edwin Sodi teen 19 September weer by die Nasionale Tesourie indien. Dit volg drie jaar nadat hulle sy Rooiwal-watersuiweringsaanleg-tender van 295-miljoen-rand gekanselleer het. Dit het verband gehou met die Hammanskraal waterkrisis en die cholera-uitbreking van 2023. Volgens die Daily Maverick verwys die Stad na […]
# Die Ford motorvervaardiger in Suider-Afrika het meer as vyf-duisend Ford Ranger-voertuie oor remprobleme herroep. Die 2025 en 2026 modelle kan ‘n verlies van pedaaldruk ondervind as gevolg van ‘n fout in die remversterkersagteware, wat die moontlikheid van botsings verhoog. Die herroeping raak ook voertuie in Botswana, Namibië en Eswatini. Die maatskappy moedig kliënte aan […]
# Rusland sê daar is ‘n ‘stilstand’ in vredesgesprekke met Oekraïne nadat die Amerikaanse president Donald Trump weer gewaarsku het sy geduld met sy Russiese eweknie, Vladimir Putin, raak vinnig op. Trump se pogings om die drie-en-‘n-half jaar lange konflik tot ‘n einde te bring, het die afgelope weke gewankel, met Rusland wat aanhou met […]
# Die DA sê swart ekonomiese bemagteging het die meeste Suid-Afrikaners benadeel terwyl ‘n klein elite-groep wat aan die ANC-verbind is hulself verryk het. Die party kritiseer adjunkpresident Paul Mashatile dat hy SEB verdedig aangesien dit beleggins keer, ongelykheid vererger, en hardwerkende entrepreneurs van geleenthede ontneem. Baxolile Nodada van die DA sê die party wil […]
# Die oorlede Giorgio Armani se testament kan die toekoms van sy ikoniese modehuis hervorm. Sy erfgename is aangesê om 15-persent van die aandele binne 18 maande te verkoop, met die opsie om nog 54,9-persent van die aandele te verkoop, wat die Giorgio Armani-stigting met ten minste 30-persent laat. Die Italiaanse ontwerper wat verlede week […]
# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, moedig die party se jeugliga aan om militant en polities bewus te wees en verbind te bly om Suid-Afrika se toekoms te vorm. Hy het by die liga se tweede nasionale algemene raad in Kimberley, Noord-Kaap gewaarsku teen faksies en onproduktiewe geskille. Mbalula het die jeugliga aangemoedig […]
# COSATU het die besluit van die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging verwelkom om die konsepregulasies vir die Nasionale Kredietwet te onttrek. COSATU sê die regulasies het die risiko geloop om studenteskuld op ’n swartlys te plaas, wat gegradueerdes se werkvooruitsigte sou bedreig. Die vakverbond het Tau se vinnige reaksie en politieke volwassenheid geprys […]
# Die ANC-sekretaris-generaal Fikile Mbalula sê jongmense moet die leiding neem in tegnologie, ekonomiese ontwikkeling en werkskepping. Mbalula het die tweede nasionale algemene raad van die party se jeugliga in Kimberley, Noord-Kaap, toegespreek. Mbalula sê die jeug moet innovering dryf en Suid-Afrika se toekoms help vorm deur werkloosheid aan te pak en groei te bevorder. […]
# AfriForum versoek dat die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, besonderhede moet voorsien oor ‘n memorandum van verstandhouding wat in Julie tussen Die Departement van Vervoer en die Staatsdrukker gesluit is om rybewyskaarte te druk. Louis Boshoff van AfriForum sê hulle versoek bevestiging van die ooreenkoms, sy inhoud, en of die Staatsdrukker die nodige […]