Nuus 08:00
BULLETIN 17 April 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die regering veroordeel die voortdurende aanvalle op burgerlike teikens in Gaza# Die Hooggeregshof stel Transnet se kontrak vir diesellokomotiewe tersyde# En ‘n regter vind waarskynlike regsgronde om Trump se amptenare van minagting aan te kla # Die Suid-Afrikaanse regering het die aanvalle op […]