Nuus 16:00
BULLETIN 28 Maart 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Mededingingskommissie waarsku oor knaende hoë voedselpryse# Minister Macpherson kondig vordering aan in die stryd teen die boubedryf-mafia# En gimnastiek: Die afrigter van Italië se Olimpiese vroue-ritmiese span word na 29-jaar afgedank # Die Mededingingskommissie het kommer uitgespreek oor volgehoue hoë voedselpryse, ondanks […]