Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 22 April 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die ekonomiese beleidmakers wat hierdie week in Washington vergader, gaan probeer om die wêreldwye handelstelsel te herlaai. Die besturende direkteur van die Internasionale Monetêre Fonds, Kristalina Georgieva sê hulle groeiprojeksies is afwaarts maar sy voorsien nie ‘n resessie nie. # […]