Sportnuus 12:30
BULLETIN SPORTNUUS 1 April 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met rugby: David Brits en Sebastiaan Jobb is opgeroep om by die Springbok-sewes aan te sluit voor die naweek se wêreldreekstoernooi in Singapoer. Hulle vervang die beseerde Quewin Nortjé en Gino Cupido. Die Blitsbokke het die afgelope […]