Nuus 07:00
BULLETIN 11 April 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Fikile Mbalula sê die gesprekke oor die begrotingsdooiepunt verloop goed# Die regering van nasionale eenheid sal slegs hersaamgestel word indien partye wegstap# En die Withuis sê China se tariefkoers is nou op 145-persent # Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê onderhandelings oor […]