Nuus 15:00
BULLETIN 5 Mei 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Mashatile sê swart ekonomiese bemagtiging bly ‘n belangrike deel van die ekonomiese landskap# Sakegroepe beplan gesamentlike regstappe teen die Wysigingswet op Diensbillikheid# En die nuwe Transmissiemaatskappy van Suid-Afrika word binnekort bekendgestel om dieenergienetwerk te versterk # Adjunkpresident Paul Mashatile sê ekonomiese regstelling en […]