Nuus 13:00
BULLETIN 8 Mei 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Moody’s sny Suid-Afrika se groei voorspelling vir 2025 na 1,5-persent# Die Britse hoëkommissariaat vra Malema om verskoning oor sy visumvertraging vir die Cambridge-konferensie# En motorsport: Bradley Cox van Suid-Afrika kry bevordering na RallyGP # Moody’s het sy voorspelling vir Suid-Afrika se BBP-groei vir […]