Nuus 16:00
BULLETIN 14 Mei 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # EFF sê Afrikaners se hervestiging in Amerika tas Suid-Afrika se morele status aan# GOOD sê inwoners van die Kaapse Vlakte voldoen aan alles vir Amerikaanse vlugtelingstatus behalwe hulle velkleur# En gholf: Spieth wil McIlroy nadoen en ook ‘n loopbaan-Grand Slam behaal # Die […]