Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 16 Mei 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die aanstellings van die voorsitters van die SETA-rade is teruggetrek# ActionSA dien ‘n Wetsontwerp in oor die vermindering van kabinetsvoordele# En sokker: Suid-Afrika se o.20-span is deur na die AFCON-eindstryd Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………