Nuus 09:00
BULLETIN 17 Mei 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa vra verlof om te appelleer teen ‘n uitspraak oor die hersiening van die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering# Die Vereniging van Staatsamptenare vra die regering om sekere dienste intern te behartig om korrupsie te beveg # En, die Gautengse Gesondheidsdepartement moedig die publiek […]