Nuus 13:00
BULLETIN 26 April 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Sowat 200 000 woon pous Franciskus se begrafnis by waar hy as ’n pous tussen mense beskryf word# Die ANC hou vol die regering van nasionale eenheid staan sterk # En rugbynuus, drie spelers is terug by die Blitsbokke vir die LA-toernooi # Tientalle […]