Nuus 11:00
BULLETIN 23 Mei 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die besnoeiing van Amerikaanse navorsingsbefondsing dompel Suid-Afrikaanse universiteite in ‘n krisis# Die ACDP is bekommerd oor ‘n vertraging in die Wysigingswet op die Ekonomiese Regulering van Vervoer# En die Verenigde Nasies sê die internasionale raamwerk om burgerlikes te beskerm, stort in duie # […]