# Sokker: Orlando Pirates het Saterdag geskiedenis gemaak met ‘n vierde agtereenvolgende sege in die MTN8-toernooi na ‘n oorwinning van 3-0 oor Stellenbosch in die eindstryd op die Orlando Stadion. Na 90 minute sonder enige doele, het die Buccaneers drie doele in ekstra tyd aangeteken. Tshepang Moremi het in die 92ste minuut ‘n doel aangeteken, […]
# Johannesburg Water sê alternatiewe wartervoorsieningmaatreëls is ingestel om die uitdagings in Hursthill 1, Hursthill 2, Brixton, Crosby, Alexander Park en Berea aan te spreek. Die woordvoerder vir Johannesburg Water, Pheladi Ramatshila, sê om die impak te verminder, is Jojo-tenks op verskeie plekke in wyke geplaas terwyl die aantal mobiele tenkwaens verhoog is. Sy sê […]
# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, sê die ontslape Pravin Gordhan verpersoonlik die tydlose waardes wat die revolusionêre beweging oor die laaste 113 jaar van sy bestaan gevorm en gedefinieer het. Mbalula het ‘n huldeblyk namens die ANC by ‘n gedenkdiens vir Gordhan gelewer. Hy sê Gordhan se rol in die bevrydingstryd, demokratiese oorgang en […]
# Coldplay het die einde van hul 10 vertonings op die Wembley-stadion wat rekords laat spat het, afgesluit met ‘n skitterende, veelkleurige aand van musikale towerkuns en die speel van treffers uit elke era van hul 25-jaar lange loopbaan. Die vertoning het die jongste deel van hul Music Of The Spheres-toer afgesluit, wat sedert 2022 […]
# Die adjunkminister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Andries Nel, sê die Howe vir Klein Eise het toegang tot regspraak uitgebrei vir baie gemeenskappe wat voorheen geen toegang gehad het nie. In die eerste kwartaal van die 2025/2026-boekjaar het Howe vir Klein Eise regoor die land meer as agt-duisend-515 nuwe eise geregistreer, wat altesaam 57,9-miljoen-rand […]
# Die Nasionale Departement van Vervoer het die langverwagte Nasionale Wysigingswet op Landvervoer en die Gewysigde Regulasies vir instelling in die Staatskoerant gepubliseer. Die departement se woordvoerder, Collen Msibi, sê die Wet stel ‘n vereiste vir e-taxi openbare vervoeroperateurs om bedryfslisensies te hê. Hy sê app-maatskappye moet registreer en voldoen aan maatskappywette in Suid-Afrika onder […]
# Die families van Israelse gyselaars wat nog deur Hamas aangehou word, sê eerste minister, Benjamin Netanyahu, is die “een struikelblok” wat hulle terugkeer en ‘n vredesooreenkoms verhoed. Die forum vir die families van gyselaars en vermiste persone het op sosialemedia gesê Israel se aanval verlede week op Katar wys dat elke moontlike ooreenkoms deur […]