Sportnuus 12:30
BULLETIN SPORTNUUS 26 Mei 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met atletiek: Die Suid-Afrikaner Akani Simbine bly vanjaar onoorwonne in die 100-meter nadat hy sy derde Diamantliga-sege van die jaar in Rabat, Marokko, behaal het. Hy het in 9,95-sekondes voor Ferdinand Omanyala van Kenia en die Amerikaner, […]