Nuus 09:00
BULLETIN 27 Mei 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Bantu Holomisa wil ‘n gesamentlike SA-VSA ondersoek hê na die volksmoordbewerings# Saftu eis die onmiddellike omkering van die vereistes om Starlink tegemoet te kom# En Darren Scott is oorlede # UDM-leier Bantu Holomisa vra ‘n gesamentlike ondersoekkomitee tussen Suid-Afrika en Amerika om die […]