Nuus 06:00
BULLETIN 28 Mei 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê die regering werk hard om Suid-Afrikaners teen die hoë lewenskoste te beskerm# Donald Trump gaan alle federale kontrakte met Harvard-universiteit kanselleer# En branderplankry: Jordy Smith is boaan die Wêreldbranderplankliga-ranglys # President Cyril Ramaphosa het homself daartoe verbind om hoë voedselpryse […]