# ‘n Gedenkdiens sal Sondag in Arizona gehou word vir die vermoorde regse aktivis Charlie Kirk, in ‘n stadion met sitplek vir meer as 60-duisend mense. Die 31-jarige Kirk is Woensdag in Utah doodgeskiet, waarna sy vermeende moordenaar, Tyler Robinson, homself aan die polisie oorgegee het. Die hoofkantoor van Kirk se organisasie, Turning Point USA, […]
# Atletiek: Nadat die nasionale gemengde aflosspan die Afrika-rekord in die eerste ronde uitdunne gebreek het, het hulle Saterdag in die eindronde gedurende die eerste dag van die Wêreldatletiekkampioenskap in Tokyo, Japan, in die sesde plek geeïndig. Die nasionale kampioen, Gift Leotlela en die Suid-Afrikaanse rekordhouer, Akani Simbine het albei hulle uitdunne gewen in die […]
# ‘n Dronk bestuurder is aangekeer op die N3 suidwaarts in KwaZulu-Natal, nadat hy teen drie motors vasgery het toe hy van ;n misdaad toneel probeer vlug het. Woordvoerder van die Department van Vervoer, Ndabezinhle Sibiya, sê ‘n ontstelde vrou het die Padverkeersinspektoraat in kennis gestel van ‘n dronk bestuurder wat in haar vasgery en […]
# Rugby: Die vertoning van die Springbok-vroue by die 2025 Vroue-Wêreldbeker is nie net ‘n aanwyser van wat in die toekoms lê nie, maar ook ‘n nalatenskap wat die volgende generasie sal inspireer om hulle na te doen. Die hoofafrigter, Swys de Bruin, sê die span was 12de op die wêreldranglys aan die begin van […]
# Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi, het bevestig die department het die BMIT Knowledge Group aangestel om ‘n befondsingmodel vir die SABC te ontwikkel. Malatsi sê BMIT is ‘n bekende Suid-Afrikaanse IKT-navorsings- en adviesfirma met ‘n bewese rekord van ekonomiese modellering, markanalise in die uitsaaiwese, en regulatoriese beleidsondersteuning:
# Golf: Kyle McClatchie, Dylan Mostert, Haydn Porteous en Ryan van der Klishet vanoggend hul tweede ronde hervat, as die gesamentlike voorlopers met ses onder baansyfer in die Vodacom Origins of Golf toernooi by die Gowrie Gholfbaan in KwaZulu-Natal, nadat swak lig Vrydag die spel beeïndig het. Dit was ‘n besige dag nadat die opgeskorte […]
# Ses-en-twintig polisiebeamptes is beseer tydens ‘n betoging wat deur die ver-regse aktivis, Tommy Robinson, gereël is, met soveel as 150-duisend mense in die strate van sentraal-Londen. Spanning het hoog geloop tydens die Unite the Kingdom-saamtrek, met betogers wat bottels en ander voorwerpe na die polisie gegooi het. In ‘n teen-protes het vyf-duisend betogers aan […]